Jul
30

Zef Beka – Dredhia e plakut. Die ou se naam se alles…

By Francdore  //  Have a laugh  //  No Comments

Liewe bliksem maar ek het nou lekker gedans op die video. Ek is nie seker hoe ek op hom afgekom het nie maar ek dink dit was een van daai oomblikke waar jy jouself verloor in n YouTube spiral. Ek wonder waar die plaas knape die video kamera gekry het?

Leave a comment

Francois La Cock - Front End Developer Welcome to my blog! I hope you find some useful info here. I will try to update it regularly.

The Latest Stuff